Vir Iemand by BouwerBosch published on 2014-03-25T08:20:05Z Lyrics: Allen sit ek en wag vir jou. Al leen ek my hart uit vir jou. Weet ek jy gaan 'n mooier een kry. Weet ek jy gaan 'n beter een kry. Alleen sit jy en wag vir my. Al leen jy jou hart uit vir my. Sal ek hom dra en hom verstaan. Sal ek hom dra tot ons dood gaan. Ek los nou my seer by jou. Dit herinner my dat ons twee gaan trou. Stukkend staan ek hier en wag vir jou. Ek los nou my seer by jou. Ek wens ons mekaar hier kry. Ek is moeg om vir ons te baklei. Ons sê altyd dieselfde goed. Ons sê altyd die verkeerde goed. Ek los nou my seer by jou. Dit herinner my dat ons twee gaan trou. Stukkend staan ek hier en wag vir jou. Ek los nou my seer by jou. Jou oë sê hallo en jou mond sê totsiens. Ons soen soms te vinnig en versoen te stadig. Genre bouwer Comment by ∆ß 💯🙌 2022-07-26T12:46:44Z Comment by EgoMusicam Waar kan mens hierdie liedjie koop en aflaai? 2015-07-12T08:18:32Z Comment by kathurter <3 <3 soooo mooi! 2015-03-29T17:05:29Z Comment by ChandreJoaoLuiz Pragtig <3 2014-12-20T17:21:07Z Comment by monique_johann Ek los nou my Seer by Jou...♥ Stukkend staan ek seer by Jou.. Ek is moeg om vir Ons te baklei!!* Ware Woorde..... 2014-09-05T10:47:05Z Comment by Dewan Fourie Jys my hero Bouwer.. daai gedig van jou van God, stunning 2014-08-31T17:45:08Z