Kopskoot Follow us on Soundcloud, and we'll be sure to return the favor to indulge in a vast variety of genres as our producers sometimes make use of samples in their beats. Kopskoot's 'Ghef' Album can be ordered for the price of R50. Send us a personal message and we will inform you on how to get the album. We look forward on hearing from you. Gebore uit Macassar se strewe om aan Hip Hop 'n hegter bond te gee in die gemeenskap. Die beweging wat as uitgroeisel ontstaan het van die Natural Freaks Hip Hop groep (wat vir meer as 20 jaar reeds in bestaan is) beoog om met so veel moontlik ander kunstenaars saam te werk. Van die name wie reeds getel kan word is onder meer: Isaac Mutant Legende in die Weskaap Hip Hop gemeenskap. Ricklo lyricalalchamist van Somerset Wes, Witbrood MC en Young G ook van Macassar (Lede van die Blue Ribbon Army) Ryn-O Met sy vlieveel stem is KOPSKOOT se geheime wapen ook van Macassar. Eljay Venom affiliaal van KOPSKOOT ook van Macassar. Die beweging het reeds heelwat vrylatings som wat vrylik aflaaibaar is van www.rymkletsrepubliek.co.za. Ons erken dat daar baie talent in die strate van Macassar doelloos rond dwaal wie net die geleentheid gegun moet word. KOPSKOOT beoog om aan Hip Hop weer sy vorige glorie en respek terug te gee wat met die tyd gekwyn het. Ons beoog om in die toekoms weer Hip Hop shows te reel waar die kultuur en kuns ten toon gestel kan word. Die kernlede wie almal werk moet hulle liefde saans of naweke beoefen met die klein bietjie tyd tot hul beskikking. Pep the Almiti, 'n veteraan in die Hip Hop gemeenskap is nou woonagtig in Steinkopf Springbok en bevorder Hip Hop daar. Hy is 'n beeldende kunstenaar van beroep en word baie hoog aangeskryf in die kunswêreld. Kaii tha Holyman is van Port Elizabeth, Oos Kaap afkomstig en mede stigterslid van Natural Freaks en die KOPSKOOT beweging. Sy insette in die beweging het van KOPSKOOT en die Helderberg omgewing 'n huishoudelikke naam gemaak. Chuvus Chapter Three, lid van Natu-Fre en KOPSKOOT se hoof musikale direkteur kan beskryf word as die gom waarom die beweging draai. Chuvus is ook mede stigterslid van die beweging. IIII (Four Eyes) die Element KOPSKOOT se jongste lid bied aan die groep en beweging 'n ander sienswyse om na KOPSKOOT te kyk. Die beweging se nuutste lede wie inlywing oorleef het is: Eljay Venom Ricklo Lyricalalchemist RynO Ons is tans besig met promosie van ons nuutste uitgawe " GHEF". Kopskoot’s tracks Titanium-(Ricklo,4Eyes,Eljay Venom,Ryno,DIY)prod.DIY(unmastered) by Kopskoot published on 2013-11-24T09:05:26Z Ghef!!(Ricklo,4Eyes,Eljay Venom,Ryno) ft. Young G prod. Chuvus (unmasterd) by Kopskoot published on 2013-11-24T09:02:47Z Moerseklap-(DIY,Isaac Mutant)prod.DIY (unmastered) by Kopskoot published on 2013-11-24T08:57:50Z Landwyd-(Kaii,Chuvus,DIY) prod.Kaii (unmastered) by Kopskoot published on 2013-11-24T08:54:33Z Psycho-Mic-Phlow- (Ricklo,Kaii,Isaac,4Eyes) prod. Chuvus, DIY (unmastered) by Kopskoot published on 2013-11-24T08:50:27Z
Titanium-(Ricklo,4Eyes,Eljay Venom,Ryno,DIY)prod.DIY(unmastered) by Kopskoot published on 2013-11-24T09:05:26Z
Ghef!!(Ricklo,4Eyes,Eljay Venom,Ryno) ft. Young G prod. Chuvus (unmasterd) by Kopskoot published on 2013-11-24T09:02:47Z
Psycho-Mic-Phlow- (Ricklo,Kaii,Isaac,4Eyes) prod. Chuvus, DIY (unmastered) by Kopskoot published on 2013-11-24T08:50:27Z