God sê: Kom ons stry hieroor by Nadia Oberholzer published on 2018-10-03T07:27:48Z Are we there yet? Hoe weet ons wanneer ons leef in die lewe van oorvloedige lewe? Dis die vraag wat nou al herhaaldelik by my opgekom het hierdie afgelope paar weke. Die antwoord glo ek lê in die beloftes van Jesaja. So ek het dit alfabeties gaan opswot om dit vir my makliker te maak om te prosesseer. Net ‘n bietjie agtergrond ek het die Message Bible gebruik as die vertaling – net bloot omdat ek die skryfstyl so geniet, dis so prakties so maklik om te verstaan, dis werklik goue nuggets blokkies wat maklik is om huis toe te vat. Argue together Die eerste een wat ek gaan opswot het was let’s argue together sê God. Het jy geweet dat dit is ‘n belofte wat God vir ons gee? Dat ons as kinders van God het die wonderlikke voorreg om dinge met Hom te bespreek en oor te argumenteer. Jakob het die hele aan met die engel van God gestry en van hierdie punt af het Jakob se naam verander van Jakob na Israel, so ek glo daar is ‘n tipe van ‘n Geestelike verhoging – dis soos om in ‘n hysbak te ry om dinge met God te argumenteer. Ek dink ook dat ons as mense het ‘n baie meer onnodiglikke negatiewe konnektasie met argumente, so ek wil dit eerder relabel dat ons kan met God brainstorm oor die dinge in ons lewens. My life coaching storie Die verhaal met chantel Ek is sommer nou geinspireerd om daagliks ‘n tydjie te maak in my dagboek om met God die dinge in my lewe te bespreek en mag dit so vrugtevol of meer vrugtevol wees as die bogenoemde twee voorbeelde. Genre Religion & Spirituality