Daru de Wet Daru de Wet ONS SPAN Ek en my vrou Elize en my seun CJ en sy vrou Daniella bedien oor die hele land. Net die Woord van God, geen opinies nie. Ons het die voorreg om kragtige wonderwerke te sien en om te sien hoe God sy kinders aanraak en kragtig genees. Genesings van HIV tot kankers, asook huwelike, families en finansies … En Jesus kry al die EER!! RAAK BETROKKE Jesus het gesê, gaan en maak dissipels van al die nasies.. Mattheus 28:19 Jy kan dalk nie nou gaan en die Evangelie verkondig nie, maar jy kan my stuur deur saam my te “PARTNER” in die besigheid van sielle!! Dis waaroor die geveg gaan, vir die sielle van mense. Deur my te bekragtig, deel jy in die sielle oes….Mattheus 10:42, Markus 9:41 So raak vandag betrokke, sielle is die beste belegging wat jy ooit kan maak want dis al wat ons kan saam vat!! SAAI IN DARU SE BEDIENING Daru De Wet Ministries Acc Nr 310193001 Standard Bank Business Lynwood Ridge Branch Code 012445 Swift Code SBZA ZA JJ Daru de Wet’s tracks Vrees by Daru de Wet published on 2019-07-30T13:17:31Z Integriteit... by Daru de Wet published on 2019-07-22T01:01:59Z Roep My! by Daru de Wet published on 2019-07-15T02:10:36Z Jou mond is ń wapen by Daru de Wet published on 2019-07-06T15:22:48Z Geloof by Daru de Wet published on 2019-06-20T01:58:40Z