Welkom by Paratus! by Paratus published on 2019-02-17T08:06:41Z Welkom by die Hoërskool Bellville podcast. In hierdie episode gesels ons met Lizl Cloete oor die weeklikse biduur, ons loer in by ons leerderleiers oor verskeie van hul projekte, en ons gesels oor die sport wat voorlê. Genre Skool Podcast Comment by ollie.duminey dankie dat Jesus Koning is in Bellville!! 2019-02-18T06:47:00Z