Frans Van Staden - Die Varkie by Van Staden Frans published on 2014-11-24T00:03:55Z Halo almal!!! Hier is nog n song van my CD af!!! Het hom geskryf in 2007 vir die bekende kuierplek in Bloemfontein, Wild Boar Saloon!!! Song se naam is "Die Varkie"! Geniet hom... Genre Wild Boar Saloon