FATMAN -Vuil Coke (QDUF Remix) by QDUF published on 2021-07-29T18:44:02Z Nou dat die doppe weer mag loop... Gooi vir jou 'n Vuile en maak seker daai volume is op MAX gedraai met my nuwe remix van "Fatman - Vuil Coke". Gooi 'n Like en Share graag jou comments. Hierdie is maar nog net 'n begin van baie Remixes en Original Songs... Subscribe vir meer van my Doef Doef Musiek. Genre Dance & EDM Comment by Elfriede Weitz This is really great! 2021-07-30T00:32:44Z