Altyd saam met ons - prod Mr DIY Productions by BROEDERBOND published on 2021-12-13T09:07:54Z Altyd saam met ons . "Dedicated aan die memory van hiphop as n culture en supporting meganisme. Originally recorded for Dj2Dj vol 3. in 2018 . Toe ek weer onlangs die vocals luister toe remind dit my so sterk aan Dj Killa B en alles wat hy voor gestaan het as n persoon en Hiphop Dj . Hy was n groot aanhanger van Holy Gokez , Plofstof , Gakes en die OV hiphop scene .So is so gepas dat sy memory altyd saam met ons sal bly soos hiphop altyd saam met ons sal is . Vir my is Plofstof een van die most skilled emcees in rymklets en word somtyds oorie hoof gesien .Die lirieke , flow , delivery in kombinasie met die beat , klink so nice en authentic ". (Mr DIY) OV , Kopfstad , Broederbond , Boentoe Produksies , Kingsize ,Sy Naam is Gakes . Genre Hip-hop & Rap Comment by HOLY GOKEZ 783 real hiphop🔥🔥🔥🔥✊🏾🎤 2021-12-17T04:31:29Z