BERGTONNEL - MR DIY PRODUCTIONS by BROEDERBOND published on 2022-01-10T08:23:49Z EERSTE BBM VIR 2022 : Bergtonnel...Almal in die lewe het n visie van hoe hulle lewe is of moet wees .Ons is nou in n tyd van pandemies en onvoorspelbaarheid en baie se visie is oorlewing .Beskik jy oor die stamina om dit te maak tot jou eindpunt jou visie..Ons het die track laat 2017 vroeg 2018 opgegee.. oorspronklik het ons n Jamali sample in dit gehad ...Maar DC se gevoel was n meer futuristiese klank ...Was fun om die musiek te komponeer rondom die stemme. In n tyd van baie negatiewe dinge probeer ons iets positief bring ... Ons visie is dieper as n bergtonnel.. OV , Kopfstad ,Broederbond Boentoe , 783 Ons lewe deur ons musiek. Genre Hip-hop & Rap